Elisabeth Eybers Einder
E-book
"Einder Eindelik verby die drentelgrens van hul twee eensaamhede haal hy haar, sy hom, weer in en wens verwonderd om nooit af te dwaal: hul dae n herhalende begin n wisseling van vergesigte waar versperring nie bespeur word, alles glim, verrassend skoongewas en klaar. Tog, in n aanval van omsigtigheid ons leer algaande ons perke ken, sê hy herinner hul mekaar aan eindigheid. En sien die einder weer vergly."
Meer informatie
Je leent dit e-book bij de online Bibliotheek.